Opportunity Description
Sluitingsdatum: 15 Junie 2026 Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing
Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig.
DiensaanvaardingSo spoedig moontlik. #J-18808-Ljbffr
Ready to Apply?
Submit your application for Administratiewe beampte, badisa wellington at Badisa Charity
Apply for this Position