Opportunity Description
Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Graan afdeling Minimum Vereistes Graad 12 met rekeningkunde; 3 jaar administratiewe ondervinding verkieslik in ‘n rekeningkundige omgewing. Vaardighede Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office met spesifieke klem op Excel); Goeie interpersoonlike en konflik hanterings- vaardighede; Syfervaardigheid, noukeurigheid en akkuraatheid essensieel; Moet onafhanklik en onder druk kan funksioneer; Goeie organisasie en prioritiserings- vermoë. Verantwoordelikhede Nakoming van interne kontroles,prosedures en beleide; Identifisering en rapportering van afwykings (finansieel en operasioneel); Versekering van data akkuraatheid vir operasionele en finansiële verslagdoening; Nakoming van streng sperdatums en werksvloei dissipline; Neem eienaarskap van administratiewe prosesse en uitsette; Samewerking met alle personeel en bestuur om operasionele akkuraathei...
Ready to Apply?
Submit your application for Administrative clerk / administratiewe klerk at Confidential
Apply for this Position