Opportunity Description
Is jy 'n mensemens wat daarvan hou om te gesels, doelwitte te bereik en vir jou harde werk beloon te word?
By Nova Life glo ons dat sukses gebou word deur die regte gesindheid, harde werk en die bereidwilligheid om te groei. Ons is op soek na energieke, selfversekerde en doelgerigte individue wat hulself wil ontwikkel, hul inkomste wil verhoog en 'n suksesvolle loopbaan in verkope wil bou.
Indien jy daarvan hou om met mense te werk, gemaklik op die telefoon is en deur resultate gemotiveer word, wil ons graag van jou hoor.
Hierdie geleentheid is vir jou indien jy:
- Hou daarvan om met mense te praat
- Selfversekerd en energiek is
- Gemotiveer word deur teikens en prestasie
- Hou van 'n vinnige en dinamiese werksomgewing
- Graag nuwe vaardighede wil aanleer
- Ambisieus is en jou inkomste wil verhoog
- Op soek is na 'n maatskappy waar jy kan groei en ontwikkel
Wat jy by Nova Life...
Ready to Apply?
Submit your application for Afrikaanse Verkoopskonsultant (Voltyds / Deeltyds) – Potchefstroom at Nova Life
Apply for this Position