W

Bookkeeper / Boekhouer

Werfnet

Johannesburg, Gauteng, South Africa Full-time June 09, 2026
Apply Now

Opportunity Description

Boekhouer – Randburg
Ons kliënt, ’n gevestigde shopfitting-maatskappy in die Randburg-omgewing, is op soek na ’n bekwame en detailgeoriënteerde Boekhouer om by hul span aan te sluit. Hierdie rol is ideaal vir ’n kandidaat met sterk finansiële administrasievaardighede wat gemaklik is om beide betaalstaat en boekhouding tot en met proefbalans te hanteer.

Hoofverantwoordelikhede



  • Volledige boekhoudkundige funksies tot en met proefbalans

  • Verwerking en bestuur van die betaalstaat

  • Debiteure- en krediteureadministrasie

  • Bankrekonsiliasies en algemene grootboekinskrywings

  • Voorbereiding van finansiële rekords en ondersteunende dokumentasie

  • Verseker dat finansiële inligting akkuraat en betyds verwerk word

  • Algemene finansiële en administratiewe ondersteuning aan die besigheid


Minimum Vereistes



  • Diploma of Hoër Sertifikaat in Boekhouding, Finansies of ’n...
Full-time Other-General

Ready to Apply?

Submit your application for Bookkeeper / Boekhouer at Werfnet

Apply for this Position