B

GEREGISTREERDE INGESKREWE VERPLEEFKUNDIGE (STAFF NURSE) [EN],

Badisa Charity

bellville, western cape, South-Africa Full-time June 28, 2026
Apply Now

Opportunity Description

(Sluitingsdatum: 30 Junie 2026)

Huis Ravenzicht is 'n program van Badisa en het 'n pos vir 'n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Geskikte Kandidate Moet Oor Die Volgende Beskik

  • Entoesiasme, gemotiveerd, verantwoordelikheid en eienaarskap
  • Toepaslike kwalifikasies en ten minste 3 jaar ondervinding in die versorging van Bejaardes
  • Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede
  • Rekenaarvaardigheid
  • Moet in spanverband kan werk
  • Bereid wees om nagskofte te werk
  • Registrasie by SARV/SANC
  • Goeie menseverhoudinge
  • Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe.
  • Indemniteits versekering

Verantwoordelikhede

Full-time Healthcare

Ready to Apply?

Submit your application for GEREGISTREERDE INGESKREWE VERPLEEFKUNDIGE (STAFF NURSE) [EN], at Badisa Charity

Apply for this Position