E

Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant

Edomatch

pretoria, gauteng, South-Africa Full-time June 14, 2026
Apply Now

Opportunity Description

# Internskap: Junior Werwings en Operasionele KonsultantThis job is published by an external platform.| | || --- | --- || Location | Gauteng, South Africa || Closing | in about 2 months |# Internskap: Junior Rekrutering- en Operasionele Konsultant (Ligpos)### Oor OnsLigpos is 'n geregistreerde arbeid en werwingsagentskap gebaseer in die Pretoria-streek. Ons werk nie volgens die tradisionele, stadige metodes van die bedryf nie; ons hanteer datawetenskap, strategiese netwerkanalise en taktiese markontginning om wetenskaplike akkuraatheid aan ons kliënte te lewer. Ons glo in absolute eerlikheid, professionaliteit, hoë taalsuiwerheid (Afrikaans en Engels), en 'n kultuur waar individue eienaarskap van hul uitsette neem.Ons is op soek na gedrewe, passievolle interns wat bereid is om gevorderde metodologieë aan te leer en hulself te bewys in 'n vinnige, resultaatgedrewe omgewing.### Wat die Rol BehelsHierdie is nie 'n administratiewe lessenaar-sit pos nie. Jy gaan ingewy word in 'n omvatten...
Full-time General HR

Ready to Apply?

Submit your application for Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant at Edomatch

Apply for this Position