Opportunity Description
Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan...
Qualifications
- Geldige rybewys.
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Goeie organisasie vermoë;
- Goeie vermoë om te netwerk en verhoudinge te bou in die boere gemeenskap;
- Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
Ready to Apply?
Submit your application for Branch Manager / Takbestuurder at OVK - Group/Groep
Apply for this Position