W

Junior Rekenmeester

Werfnet

Pretoria, Gauteng, South Africa Full-time June 07, 2026
Apply Now

Opportunity Description

Posbeskrywing: Junior Rekenmeester  
(Utilities Maatskappy)
Ligging: Garsfontein
Rapporteer aan: Direkteur 

Posdoel


Om die daaglikse finansiële administrasie van die maatskappy akkuraat en betyds te hanteer, met fokus op bankprosesserings, rekonsiliasies, fakturering, registers en die voorbereiding van maand- en jaareindefinansiële inligting.

Sleutelverantwoordelikhede



  • Prosessering en balansering van banktransaksies in SAGE en Xero.

  • Rekonsiliasie van debiteure en krediteure, insluitend opvolg van uitstaande items en die oplossing van verskille.

  • Instandhouding en opdatering van die bateregister en voorraadregister.

  • Opstel en indien van maandelikse verslae (bv. inkomste/uitgawes, debiteure, krediteure, bankrekonsiliasies en verwante opsommings).

  • Voorbereiding van finansiële state/finansiële inligting vir voorlegging aan die rekenmeester (ondersteunende skedules, rekonsiliasi...
Full-time Other-General

Ready to Apply?

Submit your application for Junior Rekenmeester at Werfnet

Apply for this Position