J

Konstruksie Voorman - NAGSKOF

JobFit Staffing Solutions

kimberly, kimberly, South-Africa Full-time June 24, 2026
Apply Now

Opportunity Description

Ons kliënt, n gevestigde konstruksiemaatskappy, is op soek na n ervare Konstruksie Voorman om hul nagskofspan te versterk. Die ideale kandidaat moet uitgebreide kennis en praktiese ondervinding in teëlwerk en konstruksie hê, asook die vermoë om n span effektief gedurende nagskofte te bestuur en toesig te hou oor hoë kwaliteit afwerkingswerk.

Vereistes:
  • Minimum 5 jaar relevante ondervinding in konstruksie
  • Sterk kennis en praktiese ervaring in teëlwerk is noodsaaklik
  • Ervaring met afwerkings en terreinbestuur
  • Moet bereid wees om nagskofte te werk
  • Sterk mensebestuurs- en organisatoriese vaardighede
  • Vermoë om werknemers en subkontrakteurs te bestuur
  • Tweetalig (Afrikaans & Engels)
  • Geldige bestuurderslisensie en betroubare vervoer
  • Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haal
  • Moet onmiddellik beskikbaar wees
  • Woonagtig wees in Kimberley
    Full-time Other-General

Ready to Apply?

Submit your application for Konstruksie Voorman - NAGSKOF at JobFit Staffing Solutions

Apply for this Position