Opportunity Description
Posbenaming: Ontvangs en Administrasie Dame
Ligging: Brooklyn, Pretoria, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer, Maandag tot Vrydag 08:00 – 16:30
’n Regs onderneming in Brooklyn is op soek na ’n vriendelike en goed georganiseerde Ontvangs- en Administrasie Dame om die daaglikse ontvangs- en administratiewe funksies van die kantoor te bestuur.
Die ideale kandidaat moet uitstekende kommunikasievaardighede hê, professioneel voorkom en gemaklik wees om met kliënte en besoekers te skakel. Hierdie is ’n uitstekende geleentheid vir ’n kandidaat wat hul loopbaan in administrasie wil begin en verder ontwikkel.

Oorsig

Sleutelverantwoordelikhede
1. Ontvangsbestuur
- Verwelkom kliënte en besoekers op ’n professionele wyse.
- Hanteer inkomende telefoonoproepe en neem boodskappe waar nodig.
- Bestuur di...
Ready to Apply?
Submit your application for Ontvangsdame /Administratiewe dame. at Werfnet
Apply for this Position