A

Produksiebestuurder/Production Manager (Vegetables)

Agrijob

Remote, noord kaap, South-Africa Full-time June 24, 2026
Apply Now

Opportunity Description

***See English version below’n Gevestigde boerdery bied ’n volhoubare loopbaangeleentheid aan ’n dinamiese persoon met ’n sterk gevoel van eienaarskap, praktiese bestuursvernuf en die energie om saam met die bestuurspan die onderneming vorentoe te neem. Die ideale kandidaat sal bereid wees om hom-/haarself in die streek te vestig, verantwoordelikheid te aanvaar en ’n aktiewe rol te speel in die groei, stabiliteit en winsgewendheid van die besigheid. Die boerdery bestaan uit verskeie produksie-afdelings, waaronder koring, mielies, aartappels, beet, wortels en uie. ’n Breë agtergrond in groenteproduksie en die vermoë om die verskillende afdelings georganiseerd en doelgerig te bestuur, is dus noodsaaklik.

  • Bestuur en koördinering van daaglikse boerdery-aktiwiteite
  • Beplanning, uitvoering en monitering van produksie oor verskeie gewasse
  • Praktiese bestuur van koring, mielies, beet, wortels, uie en aartappelproduksie
  • Organisering van werkskedul...
Full-time Business Engineering & Management

Ready to Apply?

Submit your application for Produksiebestuurder/Production Manager (Vegetables) at Agrijob

Apply for this Position