Opportunity Description
Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.
Requirements and Responsibilities
- Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige
- Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan
- Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate
- Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
- Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek
- Volgens Badisa salarisskale.
Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan:
Ind...
Ready to Apply?
Submit your application for Registered Nurse at Huis Ravenzicht
Apply for this Position