Opportunity Description
Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.
Main purpose of the position: To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner. Minimum Requirements Graad 12; 3 Jaar toepaslike ondervinding; Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig; Graan graderings kursusse voltooi; Ondervinding in voedselveiligheid voordelig; Geldige rybewys. Grade 12; 3 Years relevant experience; Relevant post matric qualification an advantage; Grain Grading courses successfully completed; Experience in food safety an added advantage; Valid driver’s license. Skills Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie interpersoonlike vaardighede; Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos en...
Ready to Apply?
Submit your application for Senior grain grader / senior graangradeerder at Confidential
Apply for this Position