Opportunity Description
Senior Restaurant Bestuurder
Babylonstoren is op soek na 'n ervare en energieke Senior Restaurant Bestuurder om deel te vorm van ons F&B leierskap span.Hierdie is 'n senior bestuurs rol vir iemand wat passievol is oor operasionele uitnemendheid, span ontwikkeling, diens standaarde en die skep van uitsonderlike gaste-ervarings.
Verantwoordelikhede:
- Lei die daaglikse operasie van Babel en Ou Bakkery.
- Verseker gladde 5-ster diensvloei, effektiewe beplanning en konsekwente uitvoering.
- Dryf SOP's, diens standaarde, voedsel veiligheid en die BT Manier.
- Bestuur arbeidskoste, voorraad, breekskade en vermorsing.
- Ontwikkel personeel en toekomstige bestuurders deur opleiding en afrigting.
- Dryf wyn kennis, produk kennis en verkope.
- Verseker akkurate administrasie, verslag doening en opvolg.
- Bou sterk verhoudings met gaste, hotelgaste en spanle...
Ready to Apply?
Submit your application for Senior Restaurant Bestuurder at Babylonstoren
Apply for this Position