Opportunity Description
Lees meer oor Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder
Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder
Provinsie : Vrystaat
Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep...
Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.
- Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.
Vaardighede:
- Rekenaarvaardig (MS Office)
- Onderhandelings vaardigheid
- Diagnosering vaardigheid
- Goeie interpersoonlike vaardighede.
Verantwoordelikhede:
- Beheer en bestuur van administrasie.
- Mark aandeel groei.
- Bestuur en onderhoud van bates.
- Daaglikse vergaderings met personeel.
OVK is ‘n gelyke geleenthete werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook...
Ready to Apply?
Submit your application for Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder at OVK - Group/Groep
Apply for this Position